Die los knoop
DIE LOS KNOOP Talle van ons is bekend met die weermag. Dit is die Koperaal tot die Generaal. Dit is jou wapen en jou houding. Dan natuurlik was daar die inspeksies. Die beddens was met water, stysel en wat nog “gestryk”. Die hoeke van die bed was negentig grade. Die sirkels op die bed. Die […]
Die kannibaal
DIE KANNIBAAL! Die Kannibaal word beskryf as iemand – ’n persoon – wat bloeddorstig , wreed , woes en onmenslik is – natuurlik is die kannibaal ’n mensvreter. Die kannibaal vang , dood en verslind ’n mens. Verseker is niemand se lewe veilig nie! Ja , maar daar is verskillende maniere om ’n mens te […]
Die gesoekte man
DIE GESOEKTE MAN! Indien Jesus Christus in een van ons bekende stede sou instap met die menigte van mense agter Hom, sou hulle Hom dadelik in hegtenis geneem het. Hy sou die gesoekte Man gewees het. Die Direktoraat vir die uitreiking van lisensies vir alkoholiese drank soek Hom vir die verandering van water na wyn […]
Die duiwel se saligsprekinge!
DIE DUIWEL SE SALIGSPREKINGE! 1. Salig is hulle wat te besig, te moeg en te verstrooid is om een uur met mede Christene te spandeer – hulle is my beste werkers. 2. Salig is daardie Christene wat wag om gevra te word en verwag om bedank te word – ek kan hulle gebruik. 3. Salig […]