AANHALING

Ek is gereed om my Skepper te ontmoet “ Ek is gereed om my Skepper te ontmoet.  Of my Skepper en Sy oordeel  vir my gereed  is, is ‘n ander vraag.”

Ander se wasgoed

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Ander se Wasgoed ‘n Jong getroude paartjie het in ‘n nuwe woonbuurt ingetrek. Die eerste oggend terwyl hulle ontbyt eet sien die jong vroutjie die buurvrou terwyl sy haar wasgoed buite ophang. “Daardie wasgoed is nie baie skoon nie,” sê sy aan haar man. “Die buurvrou […]

Verkeerde gevolgtrekking

Geskryf Deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VERKEERDE GEVOLGTREKKINGS.   Op pad werk toe word ek begroet deur ʼn gesig wat my tegelykertyd hartseer en kwaad maak. Bo-op ʼn hoop vullis sit ʼn vreesbevange Chihuahua. Hy is te hoog om af te klim en daar is geen manier hoe hy self tot […]

Tsoenami skeur deur versperrings

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   TSOENAMI SKEUR DEUR VERSPERRINGS   Die massiewe M9.0 grootte aardbewing wat Japan op 11 Maart 2011 getref het, verwoes die wêreld se diepste golfbreker met ‘n momentum gelykstaande aan die krag van 250 makrostralers wat teen 1,000 kilometer per uur vlieg.   Die kolossale twee-kilometer-lange […]

Sambreelrok en eie geweefde drie stuk pak

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SAMBREELROK EN EIEGEWEEFDE DRIESTUK PAK.   ’n Dame in ’n verbleikte sambreelrok en haar man in ’n eiegeweefde drie stuk pak klim van die trein en stap doelgerig na die Harvard Universiteit rektor se kantoor en dit sonder ’n afspraak. Onmiddelik kan die sekretaresse sien […]

Paar gedagtes

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   PAAR GEDAGTES!   MOENIE DAT JOU BEKOMMERNISSE JOU OORWELDIG NIE – ONTHOU, MOSES HET AS ’N MANDJIE GEVAL BEGIN.   *********************************************************************   SOMMIGE MENSE IS VRIENDELIK, GOEDHARTIG EN MET ’N SOETE GEAARDHEID, TOTDAT JY IN HULLE KERKBANK GAAN SIT.   *********************************************************************   BAIE MENSE WIL […]

Opponeer jy God

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   OPPONEER JY GOD?   PSALM 2:3  Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp!   PSALM 2:4  Hy wat in die hemel woon, lag; die Here spot met hulle.   PSALM 2:5  Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn, en […]

Fiets , vliegtuig of Christus

FIETS , VLIEGTUIG OF CHRISTUS? Orville en Wilbur Wright staan bekend as die broers wat roem verwerf het in die gejaag om die eerste vliegtuig van die grond te kry. Hulle het op 17 Desember 1903 nege-en-vyftig sekondes met hulle tuis geboude vliegtuig gevlieg. Hierdie broers was baie opgewonde oor die sukses wat hulle behaal […]

Die viool

DIE VIOOL Die groot vioolles Niccolla  Paganini het sy pragtige viool bemaak aan die stad Genoa. Daar was wel een voorwaarde gewees en dit is dat niemand die viool mag bespeel nie. Die hout van so ’n instrument verweer baie min wanneer dit hanteer en bespeel word maar wanneer dit nie hanteer en bespeel word […]

Die papier kalkoen

DIE PAPIER KALKOEN. ’n Enkellopende jongman het as prokureur by ’n praktyk gewerk. Dit is ’n vaste reël in die praktyk dat elkeen aan die einde van die jaar ’n kalkoen kry. Een jaar net voordat die kalkoene uitgedeel word, het sy kollegas gegaan en ’n papier-kalkoen gemaak waaarin hulle lood gesit het, ’n regte […]

0:00
0:00