Die volmaakte verbinding
DIE VOLMAAKTE VERBINDING. Dit is die jaar 1949 en die vader van die familie het pas van die oorlog gekom. Op elke hoofweg kon jy soldate sien wat ryloop terug na hulle families. Die vader se blydskap was gou verby toe die hospitaal waar sy moeder lê vir hom sê dat hulle haar slegs kan […]
Die vissmous
VISSMOUS OP 72 Naka Shinga het alles, behalwe die klere aan haar lyf, in die driedubbele ramp wat Japan op 3/11/11 getref het, verloor. Toe Singa se man op die ouderdom van 42 sterf, word Singa, wat toe 38 was, die broodwinner. Sy moes haar vier kinders en bedlêende skoonmoeder versorg. Om in haar gesin […]
Die maand voor kersfees
Twas the Month before Christmas Twas the month before ChristmasWhen all through our land,Not a Christian was prayingNor taking a stand.See the PC Police had taken awayThe reason for Christmas – no one could say.The children were told by their schools not to singAbout Shepherds and Wise Men and Angels and things.It might hurt people’s […]
Die kannie worry klub
DIE KANNIE WORRY KLUB! Een van die grootste organisasies in Suid-Afrika is die Kannie Worry Klub. Die rede waarom jy nog nooit van die klub gehoor het nie, is omdat hierdie mense kannie worry om bymekaar te kom nie! Hul maandelikse bydrae is R500-00 maar niemand betaal dit nie want hulle kannie worry nie. Die […]
Die horlosie maker
DIE HORLOSIEMAKER. Die storie word vertel van ’n man wat ’n horlosie gemaak het. Hy het die horlosie vir ’n vriend gewys wat nog nooit ’n horlosie gesien het nie. Hy het die horlosie aan die agterkant oop gemaak en die vriend gevra wat hy van dit dink. Die man het groot ratte gesien wat […]
Die Handafdrukke
HANDAFDRUKKE TEEN DIE VENSTERS. Dr. Joseph Stowell , die President van die Moody Bybel Instituut het eens ’n tehuis vir verstandelik gestremdes besoek. Hy het saam met die personeel deur die vertrekke geloop en die kinders besoek en dit is toe dat hy opmerk dat daar baie handafdrukke teen die vensters is. Hy het toe […]
Die geheim
Die geheim: Eendag vra die een vriend vir die ander, hoe is dit moontlik dat jy altyd so gelukkig is? Jy het soveel energie en ek het jou nog nooit af of moeg gesien nie.. ‘Met ‘n glimlag in sy oe se hy, Ek ken die geheim! Wat se geheim is dit?’ Hy antwoord, ek […]
See sterre
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za Ek stap op die strand voor my stap n ouerige gryskop man. So elke paar tree buk hy tel iets op en gooi dit in die see dis vroeg oggend die son begin net sy kop uit steek. So ek kan nie sien wat hy optel nie, ek […]
Maak my heel?
Maak my heel? My eie waterbak het al male sonder tal stukkend geval, Here. Dan het ek dit sélf probeer regmaak. Ek het die stukke probeer optel en dit probeer lym en las. Maar so ‘n kruik lek, Here. My lymwerk is swak, en my laswerk skeef. Die water loop vinnig weg en dié wat […]
Blinde kan sien!
Blinde kan sien! Peter spent a few years trying to cope with his blindness, learning ways of looking after himself so that he wasn’t so much a burden upon his family, although they still continued to visit on the odd occasion. He also learned how to read Braille. Then one day he was informed that […]