Ry saam in die bus
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE RY SAAM IN DIE BUS. ‘n Mens kan nooit jou verlede inhaal nie … dis verby en verewig verlore … Maar weet jy wat? Soos daar elke nuwe dag ‘n nuwe Sonopkoms is Is daar ook vir jou ‘n nuwe môre … is daar ‘n […]
n Lied
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE ’n Lied PRECIOUS LORD TAKE MY HAND! Thomas Andrew Dorsey was ‘n swart jazz musikant. Hy het in 1926 alles prys gegee om hom toe te spits op Geestelike musiek. “Peace in the valley” is een van sy bekende stukke wat hy geskryf het maar daar is […]
Skep moed
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SKEP MOED! Daar was eendag ’n weduwee wat twee seuns gehad het, en sy was afhanklik van hulle finansiële bydraes elke dag. Die een seun het sambrele verkoop. Die weduwee sal dan elke more uitgaan om te gaan kyk of die son skyn en […]
Selfmoorde na drie dubbele ramp
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SELFMOORDE NA DRIE-DUBBELE RAMP ’n Dun straaltjie selfmoorde in die streek, wat 11 Maart verwoes is deur die massiewe M9.0 grootte aardbewing en die daaropvolgende tsunami kan binnekort ’n rivier word. Daar is die boer, wat weens bekommernis oor ’n kooloes, wat bederf is […]
Se my hoekom
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SÊ MY HOEKOM? Ek het langs die klein bababed gesit en gesien hoe die kleine kind sterf. Die ouers draai na my en vra:- ” Predikant, sê ons hoekom?” Dan stap jy weg van die kinderkamer en sien hoe die baba’s lê , dan steek ’n vrou haar […]
Ongelukkigste man in New york
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za DIE ONGELUKKIGSTE MAN IN NEW YORK. Ek is seker dat jy het nog nooit gehoor van Lawrence Hanratty wat die titel gedra het van:- “Die ongelukkigste man in New York.” Hy het by die dood omgedraai toe daar ’n ongeluk by die konstruksie […]
Onbemande stalletjie beroof
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ONBEMANDE STALLETJIES BEROOF In ʼn wêreld waar eerlikheid en betroubaarheid al hoe minder voorkom, is dit verstommend om te sien hoeveel onbemande groentestalletjies nog in die groot stede van Japan aangetref word. Volgens ʼn opname is daar omtrent 4 700 onbemande plaasstalletjies wat regoor […]
‘n probleem word ‘n wins
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za ’N PROBLEEM WORD ’N WINS! Dit is omtrent honderd jaar gelede dat daar ’n kersmaker was. Gereeld het hierdie man, nadat hy gewerk het, oppad huistoe by die vismark gestop en dan vir sy aandete ’n vars vis gekoop. Hierdie vis was dan in […]
Gister vandag en more
GISTER , VANDAG EN MORE! There are two days in every week that we should not worry about,Two days that should be kept free from fear and apprehension. One is YESTERDAY, with its mistakes and cares,Its faults and blunders, its aches and pains.YESTERDAY has passed forever beyond our control.All the money in the world cannot […]
Die waarde van duisternis
Die waarde van duisternis ‘n Man is genooi om na ‘n skildery te gaan kyk, wat ‘n kunstenaar pas voltooi het. By sy aankoms is hy na ‘n donker kamer geneem. Vir meer as ‘n kwartier, wat vir hom na ‘n uur gevoel het, is hy in die donker kamer alleen gelaat. “Ek is verbaas […]