‘N HEMELSE BEITEL
‘N HEMELSE BEITEL ‘n Bekende evangelis vertel dat hy ‘n vriend gehad het wat gedurende ‘n besigheidsressessie, sy werk verloor het. As gevolg daarvan het hy ook baie geld en sy pragtige huis verloor. Die onverwagte en tragiese verlies van sy dierbare vrou wat hy aan die dood moes afstaan, het sy hartseer nog verder […]
n Lied
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE ’n Lied PRECIOUS LORD TAKE MY HAND! Thomas Andrew Dorsey was ‘n swart jazz musikant. Hy het in 1926 alles prys gegee om hom toe te spits op Geestelike musiek. “Peace in the valley” is een van sy bekende stukke wat hy geskryf het maar daar is […]
Wanneer jou lewe inmekaar tuimel
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WANNEER JOU LEWE INMEKAAR TUIMEL! 25 Oktober 1987 het my lewe inmekaar getuimel. Ons was oppad na die Kruger Wildtuin, toe my vrou – vier maande swanger – in ’n motorongeluk oorlede is. Ek en my seun van drie en ’n half jaar het […]
Waar is die sleutel
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za WAAR IS DIE SLEUTEL? ’n Man en sy dogter het die aand in die hotel geslaap. Gedurende die nag het die dogter baie siek geword en ’n kort tydjie daarna gesterf. Die man was gebroke want hy het alreeds net ’n ruk gelede sy […]
Potpourri
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za IN DIE RUG GESTEEK? Jy is diep seergemaak deur mense. Jy is in die rug gesteek deur ‘n vertroueling. Jy is vals beskuldig. Jou liefde is in jou gesig teruggegooi. Jou hart bloei. Maar God spesialiseer in gebroke harte. Hy het jou nog nooit verwerp of vals […]
Ouma agtergelaat
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OUMA AGTERGELAAT ʼn Vrouekollegestudent in die 3/11/2011 Japannese rampgebied het die volgende brief aan ʼn bekende sielkundige, J Umihara geskryf (verkorte vertaalde weergawe): “Hoe ek ookal probeer, ek kan net nie die gebeure van 11 Maart uit my gedagtes kry nie. […]
Hoekom glo ek in God
HOEKOM GLO EK IN GOD? Ek het Hom nodig.So hier is my antwoord.Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so “awesome” en dinge werk so goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê. Dan is dit Hy!Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang […]
Gister vandag en more
GISTER , VANDAG EN MORE! There are two days in every week that we should not worry about,Two days that should be kept free from fear and apprehension. One is YESTERDAY, with its mistakes and cares,Its faults and blunders, its aches and pains.YESTERDAY has passed forever beyond our control.All the money in the world cannot […]
Die oorspprong van tabs
DIE OORSPRONG VAN “TAPS”. Die verhaal begin in 1862 toe daar Burgeroorlog was in Amerika. Kaptein Robert Ellicombe het met sy manne by ’n heuwel stelling ingeneem en aan die anderkant van die vallei was die Konfederasie troepe. Deur die dag was daar ’n geveg. Kaptein Robert het deur die nag gehoor dat ’n soldaat […]
Die ma se oo
DIE MA SE OË In Derde Laan staan ‘n klein huisie met ‘n pragtige roostuin en ‘n groot populierboom. Dit is hier waar Theo en sy ma gebly het.Hulle het alleen daar gebly, want sy pa is jare gelede al oorlede.Almal in die dorp het dié twee se verhouding bewonder. Theo se ma het nie […]