‘N HEMELSE BEITEL
‘N HEMELSE BEITEL ‘n Bekende evangelis vertel dat hy ‘n vriend gehad het wat gedurende ‘n besigheidsressessie, sy werk verloor het. As gevolg daarvan het hy ook baie geld en sy pragtige huis verloor. Die onverwagte en tragiese verlies van sy dierbare vrou wat hy aan die dood moes afstaan, het sy hartseer nog verder […]
LEDETAL GROEI IN ‘N AMERIKAANSE KERK
LEDETAL GROEI IN ‘N AMERIKAANSE KERK In ‘n Amerikaanse kerk met 180 gereelde kerkgangers, was daar gereeld 40 lee ongevulde stoele. Na ‘n PAAR jaar is die stoele gevul en het die gemeente begroot om die kerk te vergroot. ‘n Besoeker het ‘n gereelde kerkganger gevra: “Hoeveel meer mense het begin kerk toe kom voordat […]
KLEINER SONDES MOET VERWYDER WORD
Wanneer ‘n persoon tot bekering kom ondergaan hy of sy gewoonlik ‘n radikale lewensverandering veral as hy of sy ‘n onsedelike agtergrond gehad het. Wanneer ‘n persoon tot bekering kom ondergaan hy of sy gewoonlik ‘n radikale lewensverandering veral as hy of sy ‘n onsedelike agtergrond gehad het. Deur die eerste stappe van geestelike […]
Verander jy
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VERANDER JY? Die Amerikaanse standaard spoorweg meet instrument vir die spore is vier voet agt en ’n half duim. Die vraag hoekom so ’n ongewone meting? Die rede is:- want so het hulle dit gebou in Engeland en die Amerikaanse spoorweë is deur […]
van ‘n ouer aan ‘n kind
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VAN ‘n OUER AAN ‘N KIND! Ek het jou die lewe gegee, maar ek kan dit nie vir jou lewe nie. Ek kan jou dinge […]
Die wedstryd is halfpad
DIE WEDSTRYD IS HALFPAD! Het jy al die angel van berou beleef, waar jy tot die besef gekom het hoe bitter dit is om te lewe met die gedagte van, het ek maar nie dit gedoen of het ek maar nie dat gesê nie? Indien jy dit nie gedoen of gesê het nie, dan sou […]
Die rusper en die skoenlapper
DIE RUSPER EN DIE SKOENLAPPER. Dit is ’n algemene feit dat ’n rusper in ’n skoenlapper verander. Die skoenlapper kan dan met eerlikheid sê wanneer hy na die rusper kyk:- So was ek maar ek het verander. Elke kind van God was eens ’n sondaar en het gelewe vir hulself en die kortstondige plesier van […]
Die regte fokus
DIE REGTE FOKUS! Nathaniel Hawthorne vertel ’n kort storie om vir ons te illustreer dat ons die regte fokus moet behou. Die storie se titel is “ DIE GROOT STEEN GESIG ”. Dit gaan oor ’n man met die naam Ernest wat opgegroei het in ’n klein dorpie wat bekend was vir die pragtige natuur […]
Die hoogste bome kry die meeste vuur
DIE HOOGSTE BOME KRY DIE MEESTE VUUR. Dit is die jaar 1991 en dit is die Amerikaanse Ope Golf kampioenskap te Hazeltine Golf klub net buite Minneapolis. Die is ’n pragtige sonskyn en windstil dag. Terwyl die toeskouers saam met die spelers op die baan stap en die spel volg, het niemand die weerstoestande dop […]
Die groentetuin
DIE GROENTETUIN. Daar was twee vroue wat op dieselfde dag elkeen ’n groentetuin begin het. Hulle het die grond voorberei en toe die saad geplant. Die een vrou het haar groentetuin net so laat staan en gewag dat dit moet vrug dra. Die ander vrou het in haar groentetuin begin werk. Sy het paaltjies geplant […]