‘N HEMELSE BEITEL

‘N HEMELSE BEITEL​ ‘n Bekende evangelis vertel dat hy ‘n vriend gehad het wat gedurende ‘n besigheidsressessie,  sy werk verloor het. As gevolg daarvan het hy ook baie geld en sy pragtige huis verloor. Die onverwagte en tragiese verlies van sy dierbare vrou wat hy aan die dood moes afstaan, het sy hartseer nog verder […]

GEDIG OOR DIE BYBEL: SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF

GEDIG OOR DIE BYBEL:&nbs; SOU EK ‘N DUISEND JAAR LEEF Indien ek God se kosbare Bybel elke dag bestudeer en ek leef ‘n duisend jaar , sal die Woord van God steeds ‘n lig vir my wees. Sou enigiets op aarde ‘n greep of houvas op my lewe kry ,sal ek aan my Bybel vasklou […]

LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK

LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK  ‘n Man kla:  “Ek het die Bybel reeds sewe (7) keer deurgelees en dit het my NIE verander nie.” Gypsy Smith het as ‘n laaste toevlug die opmerking gemaak:  “Gaan EEN keer deur die Bybel en dit SAL jou verander!”

SELFS GOD KAN NIE IN SEKERE KERKE KOM NIE

Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, Vir meer as ‘n jaar lank het ‘n klein ou vrou, wat los huiswerkies gedoen het en in ‘n minder gegoede gemeenskap gewoon het, probeer om lidmaatskap te verkry by ‘n kerk geleë in ‘n deftige woonbuurt. Die predikant was nie gretig om ‘n […]

Singend is hy dood

Die Bohémien hervormer, Die Bohémien hervormer, John Huss, is in 1415 op ‘n brandstapel verbrand.   Net voordat sy beskuldigers  die stapel aan die brand gesteek het, het hulle ‘n papierkroon op sy kop geplaas wat vol duiwels geverf was.  Sy spotters het hy geantwoord deur te sê:   “Die Here Jesus Christus het om my ontwil […]

Op ‘n stapel gebondel

Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE jcloete@absamail.co.za Twee eeue  nC  word die Christen Polycarp deur die goewerneur van Smirna beveel om voor hom te verskyn.  Polycarp kry die bevel om van sy Christenskap afstand te doen.  Hy moes nou afgode dien en aanbid of hy sou vir die leeus gegooi word.  Sy antwoord was “ Vir […]

Baie Christene

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za Baie Christene koester nie die Bybel nie. Dit is so maklik om ‘n Bybel te verkry maar dis ook net so maklik om dit te verwaarloosl. Is ons lief vir die Bybel omdat ons die Skrywer daarvan ken?  ‘n Man van Kansas City in Amerika was […]

Wees jy net jy

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za WEES JY NET JY!! Ek het vandag hierdie e-pos ontvang en wil dit graag met julle deel. Wie die skrywer hiervan is, sal ek nie weet nie maar alle eer en reg aan hom/haar. Wat ek met julle deel is ’n vry vertaling. Dit het my ook aan […]

Wat om te doen as die vyand jou aanval

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   WAT OM TE DOEN AS DIE VYAND JOU AANVAL!   Graag net ’n paar gedagtes met julle deel vanuit Nehemia 4 wat vir ons leer hoe om op te tree indien die vyand jou aanval.   1.            Neh 4:4  Hoor, […]

Vat wat jy kry

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VAT WAT JY KRY!!!   Daar is talle wat nie die Bybel lees nie en vra jy hulle waarom, dan sal die antwoord wees, hulle verstaan nie sommige van  die dinge wat in die Bybel geskryf is nie. Daar word dan verder verduidelik dat hierdie […]

0:00
0:00