Die prys maak die verskil
DIE PRYS MAAK DIE VERSKIL. Die jong seun het die verantwoordelikheid gehad om elke dag na skool sy pa te voer. Die seun se pa was van so ’n aard beseer dat hy baie dinge nie vir homself kon doen nie. Die seun moes sy moeder help en sy opdrag was om elke dag na […]
Die liefde vir God
LIEFDE VIR GOD! Die vrou van ’n Britse Kolonel wat in Indië was het eendag belangrike gaste verwag vir tee. Sy het op ’n stadium deur die venster gekyk en toe met ’n skok gesien dat die tuinier het nooit die blare op die gras gehark nie. Dadelik was sy woedend. Hierdie tuinier het nie […]
Die beste opstel ooit
DIE BESTE OPSTEL OOIT! Hoe kinderlik mooi is dit nie? Iemand het eendag gesê dat ‘n vrou is soos ‘n krokodil:- Plat kop, groot bek en geen ore. Elkeen sal maar oor hierdie stelling moet besluit. Tog kan ons uit die krokodil iets leer. Die krokodil is goed gepantser en so moet ons as kinders […]
Die Belangrikste Liggaamsdeel
Die Belangrikste Liggaamsdeel My moeder het my van jongs af gevra wat is die mees belangrikste deel van my liggaam. Deur die jare het ek gereeld ‘n raaiskoot gewaag sodra as wat ek dink ek ken die antwoord. Terwyl ek jonger was het ek gedink dat klank baie belangrik vir ons as mense is en […]
Twintig feite wat n ma haar seun moet leer!
Twintig feite wat n ma haar seun moet leer! You will set the tone for the sexual relationship, so don’t take something away from her that you can’t give back. Play a sport. It will teach you how to win honorably, lose gracefully, respect authority, work with others, manage your time, and stay out of […]