Die regte advies
Die regte advies Roy Daniel, Sendeling en Evangelis van Suid Afrika, het ‘n rukkie gelede sommer baie olik gevoel met erge pyn in die bors, kop, hart, arms en bene. Hy het dit goed gevind om maar op die bank te slaap sodat hy kon verhoed dat sy vroutjie wat swanger is, nie ook dié […]
Vrieskas van ‘n vrou
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za VRIESKAS VAN ‘N VROU? Oorsprong onbekend. Waarom is dit, as ons almal sekuriteit, liefde en intimiteit van ‘n lewensmaat soek, dat ons so sukkel daarmee? Waarom moet ons dan so stoei om ons huwelik te laat werk? Die meeste huwelike misluk nie […]
Misverstand
MISVERSTAND Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MISVERSTAND Tydens die Vietnamese oorlog is ’n dorpie gebombardeer en ’n weeshuis wat deur sendelinge bestuur was is getref. Daar was ’n agtjarige dogterjie wat verskeie wonde opgedoen het en wat baie bloed verloor het. ’n Vloot dokter en ’n verpleegster het daar opgedaag, slegs met […]
Medelye
MEDELYE! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za MEDELYE! Dit is 1935, winter en baie koud en winderig. LaGuardia die burgemeester van New York maak sy opwagting by die naghof in die armste gedeelte van die stad. Hy het die regter verdaag en die regbank oorgeneem om die sake aan te hoor. […]
Kapok aartappel liefde
KAPOKAARTAPPELLIEFDE Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za KAPOKAARTAPPELLIEFDE Leef ons ‘n soort liefde uit waar ons, ons persoonlike ruimte wil behou? Dink na oor die volgende gelykenis van ‘n ‘kapokaartappelliefde’: Aartappels leef in hulle eie omgewings, in hulle eie plek onder die grond en hulle sê: “Hierdie is my plek” — hulle […]
God gee vir jou om
GOD GEEN VIR JOU OM! LUKAS 12:28 As God dan die gras van die veld wat vandag daar is en môre in ‘n oond gegooi word, so beklee, hoeveel meer vir julle, kleingelowiges! Dit is ‘n wonderlike gedagte om te besef dat God vir sy kinders omgee! Graag wil ek net ‘n paar voorbeelde uit […]
Gewonde soldaat
DIE GEWONDE SOLDAAT. Paul Stanley was ’n bevelvoerder van ’n infanterie kompanie in Vietnam. Hy het talle soldate gesien wat hulself oorgegee het. Sommige se koppe het gehang en hulle gesigsuitdrukkings het van totale oorgawe getuig. Daar was ook die wat regop gestaan het – trots – en die vyand in die oë gekyk het […]
Geen rewind
Die lewe het nie ‘n “rewind”-knoppie nie! “Jy mag maar jou koffie slurp of in jou piering gooi.Jy mag met vuil voete uit die komposhoop oor ons wit mat loop.Jy mag jou naels byt, vals sing, swak groente huis toe bring,Die badkamer omkrap, die Nat vloer opdroog met my waslap…Jy mag maar snags hard snork, […]
Die twee perde
DIE TWEE PERDE. In die kamp is daar twee perde wat , indien jy hulle op ’n afstand aanskou, alles in orde voorkom. Kom jy tot stilstand en bestudeer die twee perde sal jy sien dat die een perd is blind en die ander een het ’n klok om die nek. Die eienaar van die […]
Die strandlopertjie
DIE STRANDLOPERTJIE Sy was maar ‘n skamele 6 jaar oud toe ek haar vir die eerste keer ontmoet het. Ek ry gewoonlik die 4 kilometer af strand toe elke keer as ek voel datdie wêreld vir my te Klein begin word. Sy was besig om ‘n sandkasteelof iets te bou, en toe sy opkyk, kyk […]