George Whitefield

George Whitefield Die Evangelis George Whitefield [1714-1770] het geleer dat dit baie meer belangrik is om God gelukkig te maak as vir mense. Die wete dat Hy God eer met sy doen en late het hom meer bemoedig as wat sy vyande se ontmoediging deur valse beskuldigings ‘n invloed op sy lewe kon hê. As […]

Bespreking van Probleme

Vier manne in die bediening Vier manne in die bediening, het op ‘n dag ‘n bietjie asem gaan skep in ‘n naby geleë park om bietjie weg te kom van hul hewige werksdruk.  Lekker sitgemaak op ‘n bankie het hulle die vroeë lente geniet.  “Julle weet, siende dat ons sulke goeie vriende is” het een […]

Verraaier in die mafia

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VERRAAIER IN DIE MAFIA.   In die begin van 1950 , in Kalifornië , was Joe Donato een van die invloedrykste mans in die Mafia. Hy het wilde partytjies gehou en dan duisende dollars daaruit verdien. Hy het daarvan gehou om vanaf sy 12 meter […]

Verkeerde gevolgtrekking

Geskryf Deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   VERKEERDE GEVOLGTREKKINGS.   Op pad werk toe word ek begroet deur ʼn gesig wat my tegelykertyd hartseer en kwaad maak. Bo-op ʼn hoop vullis sit ʼn vreesbevange Chihuahua. Hy is te hoog om af te klim en daar is geen manier hoe hy self tot […]

Toon karekter en staan op

Geskryf deur THEUNIS, Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   TOON KARAKTER EN STAAN OP!   Elke persoon wat homself of haarself uitgee as ’n kind van God of Christen, moet besef dat daar opgestaan moet word teen ’n wêreld wat die Christendom teenstaan. Hoe teenstrydig is dit, dat ’n persoon wat gewas is in die […]

Titel of getuienis

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za TITEL OF GETUIENIS. Dit was tydens die grade plegtigheid van ’n Teologiese Seminarie dat al die studente ’n geleentheid gegun is om voor ouers en gaste hul getuienis te deel van die opleiding asook hul ervarings. Gewoonlik sal die prinsipaal dan na die tyd ’n paar woorde wissel […]

Selfvoldaanheid

Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za   SELFVOLDAANHEID.   Die vorige president van Amerika , George Bush, se nasionale sekuriteits adviseur , Condoleezza Rice , is ’n predikantsdogter. Sy het in die kerk groot geword. Sy het in haar middel twintigs besef dat sy van die kerk vervreemd geraak het. Rice het […]

God in jou hoek

GOD IN JOU HOEK. Hoe dit gaan uitwerk gaan afhang van elkeen se eie optrede en dit gaan verskillend wees. Nie almal van ons is boks entoesiaste nie. Daar is sommige wat dit nie kan hanteer hoe die een die ander slaan en somtyds tot die bloed loop nie. Dit is so dat ons almal […]

Die skool meisie en die bybel

DIE SKOOLMEISIE EN DIE BYBEL. Die Gideons is besigheidsmanne wat Bybels uitdeel. So het hulle eendag by ’n skool Nuwe Testamente uitgedeel en hierdie jong meisie het haar eerste Bybel ontvang. Sy het graag uit die Bybel gelees totdat haar pa – ’n myner van beroep – haar “gevang “ het Bybel lees. Hy het […]

Afvallig – Ja of Nee!

Afvallig – Ja of Nee! Dit is tydens die eerste wêreld-oorlog dat ’n predikant een van die rykste families se seun na die Here gelei het. Hierdie jongman het die diens bygewoon maar na die diens het hy dadelik sy Geloof en sy besluit vir die Here aan sy mede soldate getuig. Die oorlog het […]

0:00
0:00