Selfmoorde na drie dubbele ramp
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za SELFMOORDE NA DRIE-DUBBELE RAMP ’n Dun straaltjie selfmoorde in die streek, wat 11 Maart verwoes is deur die massiewe M9.0 grootte aardbewing en die daaropvolgende tsunami kan binnekort ’n rivier word. Daar is die boer, wat weens bekommernis oor ’n kooloes, wat bederf is […]
Oorweldigende voorregte
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za OORWELDIGENDE VOORREGTE! Daar was eendag ’n jongman wat gedroom het om na Amerika te gaan. Hierdie jongman het al sy geld gespaar, hard gewerk en selfs meer werk gedoen, om al die geld bymekaar te maak om ’n kaartjie te koop op ’n skip […]
Huis reels
HUISREËLS: – Wees altyd eerlik…. Spr 12:22 – Dink voor jy praat…. Spr 18:21 – Tel jou seëninge… Ps 34:15 – Dra mekaar se laste… Gal 6:2 – Vergewe en vergeet… Miga 7:15 – Hou jo beloftes… Rom 4:21 – Ondersteun mekaar […]
Hemelvaart se blydskap
HEMELVAART SE BLYDSKAP! 1. DIE BLYDSKAP VAN HEMELVAART IS DIE BELOFTE VAN DIE HEILIGE GEES. Joh 16:5 En nou gaan Ek na Hom wat My gestuur het; en niemand van julle vra My: Waar gaan U heen nie? […]
Gister vandag en more
GISTER , VANDAG EN MORE! There are two days in every week that we should not worry about,Two days that should be kept free from fear and apprehension. One is YESTERDAY, with its mistakes and cares,Its faults and blunders, its aches and pains.YESTERDAY has passed forever beyond our control.All the money in the world cannot […]
Gesindheid teenoor die lewe
GESINDHEID TEENOOR DIE LEWE! Jare gelede het ’n man gesê dat ons moet so lewe , sodat indien ons sterwe, die begrafnisondernemer daaroor jammer sal wees dat ons dood is. Die gesegde is , dat lewe begin op veertig. Die eindelike aspek is , dat die lewe begin wanneer JY daaroor besluit! Moses was tagtig […]
Elke tree
Elke tree… Elke tree skets ‘n verhaal Van waar ons was en waarheen ons wil gaan. Soveel beloftes binne my, Maar daar’s net Een wat regtig ewig bly! Ons loop ‘n pad van hartseer soms, En as ons terugkyk weet ons wat dit kos, Maar die lewe stop nie, dit gaan aan, Want ons maak […]
Dit is die nag
DIt IS DIE DAG! ’n Predikant het eenmaal ’n reeks boodskappe op ’n ander dorp gaan bring. Soos dit maar altyd die geval was op die dorp waar hy gaan preek het, het hy by ’n weduwee tuis gegaan. Sy het weer die gewoonte gehad om haar slaapkamer aan die gas te gee. Die Saterdagaand […]
Die wonderlikste 8 watts
DIE WONDERLIKE 8-WATTS. In 1972 het NASA die ontdekkings sataliet Pioneer 10 gelanseer. Hierdie sateliet se primêre doel was om Jupiter te bereik , foto’s van die planeet en sy mane te neem en dan dit terug te stuur na die aarde. Die wetenskaplikes wou inligting bekom van die magnetiese veld, die uitstralings belt en […]
Die regte noot
DIE REGTE NOOT! Daar was ’n skaapherder wat in die berge gebly het. Hy het ’n viool gehad maar die viool het uit stem gegaan. Hy het alles gedoen wat hy kon om die viool weer ingestem te kry, maar kon dit net nie reg kry nie. Hy het vir ’n sekere radio stasie geskryf […]