TOE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY.
OE JACK DANIEL MET JOHANNES 3: 16 TE DOEN KRY Twee predikers wat tans in die bediening staan se oorlede vader Manfried Daniel , was vir ‘n kort periode, Jack Daniel genoem. Gedurende die groot depressie in Suid Afrika was hy as tienderjarige, die ENIGSTE broodwinner en het hy dikwels huiswaarts gekeer met bebloede hande. […]
Tyd en Liefde
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE TYD EN LIEFDE Eendag lank gelede was daar ‘n eiland waar al die gevoelens gebly het… BLYDSKAP, HARTSEER, KENNIS & LIEFDE. Op ‘n dag word daar aangekondig dat die eiland waarop hulle woon gaan sink! Inderhaas het almal hul bootjies voorberei om die eiland te verlaat. Maar Liefde […]
Ter dood veroordeel
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE In Pennsylvania word George Wilson in 1829 ter dood veroordeel. President Andrew Jackson het hom die vergunning van begenadiging toegestaan. George Wilson besluit egter om hierdie aanbod van die hand te wys. Omdat dit ‘n onbekende soort saak was is dit na die Hoogste Hof verwys. Die beslissing van die […]
Twee vier of agt koeie
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za TWEE , VIER, OF AGT KOEIE? Dit is op ’n sekere eiland diep in die oseaan, waar die gewoonte was dat, indien ’n jongman wil trou dan het hy dit eers vir die hele dorpie vertel. Daarna was die gewoonte dat almal in die […]
Tsoenami skeur deur versperrings
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za TSOENAMI SKEUR DEUR VERSPERRINGS Die massiewe M9.0 grootte aardbewing wat Japan op 11 Maart 2011 getref het, verwoes die wêreld se diepste golfbreker met ‘n momentum gelykstaande aan die krag van 250 makrostralers wat teen 1,000 kilometer per uur vlieg. Die kolossale twee-kilometer-lange […]
Toon karekter en staan op
Geskryf deur THEUNIS, Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za TOON KARAKTER EN STAAN OP! Elke persoon wat homself of haarself uitgee as ’n kind van God of Christen, moet besef dat daar opgestaan moet word teen ’n wêreld wat die Christendom teenstaan. Hoe teenstrydig is dit, dat ’n persoon wat gewas is in die […]
Tom en Eleanor
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za TOM EN ELEANOR. Vandag wil ek julle die verhaal van twee kinders vertel. Die eerste kind se ouers het eintlik nie bymekaar gepas nie. Die pa was werkloos en het geen naskool opleiding gehad nie en die ma was ’n onderwyseres. Die kind […]
Toevallig of voorsiening
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za TOEVALLIG OF VOORSIENING? Op die stoep van hulle winkel het die twee vennote van die besigheid gestaan. Daar was nie besigheid meer gewees nie en die een het gevra:- “ Hoe lank sal ons nog so kan aangaan?” Die ander een het geantwoord:- […]
Titel of getuienis
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za TITEL OF GETUIENIS. Dit was tydens die grade plegtigheid van ’n Teologiese Seminarie dat al die studente ’n geleentheid gegun is om voor ouers en gaste hul getuienis te deel van die opleiding asook hul ervarings. Gewoonlik sal die prinsipaal dan na die tyd ’n paar woorde wissel […]
Tipp Ex
Geskryf deur THEUNIS Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za “TIPP-EX”? Bette Nesmith het as ’n sekretaresse gewerk in ’n bank. Sy het ’n probleem gehad wat haar aandag getrek en waarin sy belanggestel het. Haar gedagte was dat daar moet ’n vinnige manier wees om tikwerk foute reg te stel. Sy het ook […]