LEDETAL GROEI IN ‘N AMERIKAANSE KERK
LEDETAL GROEI IN ‘N AMERIKAANSE KERK In ‘n Amerikaanse kerk met 180 gereelde kerkgangers, was daar gereeld 40 lee ongevulde stoele. Na ‘n PAAR jaar is die stoele gevul en het die gemeente begroot om die kerk te vergroot. ‘n Besoeker het ‘n gereelde kerkganger gevra: “Hoeveel meer mense het begin kerk toe kom voordat […]
LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK
LAAT DIE BYBEL TOE OM DEUR JOU LEWE TE WERK ‘n Man kla: “Ek het die Bybel reeds sewe (7) keer deurgelees en dit het my NIE verander nie.” Gypsy Smith het as ‘n laaste toevlug die opmerking gemaak: “Gaan EEN keer deur die Bybel en dit SAL jou verander!”
Liewe jy
Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE Liewe jy. Ek het jou lief net soos jy is. Kom na my toe en vertel my van al jou menswees-stoei, jou besig wees en al die eise wat jou lewe soms onmoontlik maak. Praat maar met My. Ek luister en verstaan. Jy is […]
Louis Braille
LOUIS BRAILLE! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LOUIS BRAILLE! Louise Braille is gebore in ’n klein dorpie suid-oos van Parys , Coupvray op 4 Januarie 1809. Sy pa was ’n leerlooier en het onder ander saals gemaak. Sodra Louis begin loop het, het hy baie tyd saam […]
Lojaliteit
LOJALITEIT. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LOJALITEIT. Die verhaal word vertel van die man wat op ’n skip was na ’n sekere stad. Die storm op die see was geweldig en die skip het begin skeur en opbreek. Hierdie man het toe oor boord gegaan en ’n syuk dryfhout gekry. Hy het […]
Liefdes verhaal
LIEFDES VERHAAL. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LIEFDES VERHAAL. Eendag word ek vroeg wakker om die sonopkoms te bekyk. Die mooi van God se skepping is onbeskryflik. Soos ek staar na die sonopkoms loof en prys ek God vir die wonderlike werk en terwyl ek daar sit ervaar ek God se teenwoordigheid. […]
Lewensles deur ‘n swaeltjie
LEWENSLES DEUR ’N SWAELTJIE. Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LEWENSLES DEUR ’N SWAELTJIE. Daar was ’n vrou wat deur baie moeilike omstandighede in haar lewe gegaan het. Haar huwelik was vol spanning, haar werksomstandighede was glad nie tot vervulling nie en het haar baie hoofpynne veroorsaak. Sy was so mismoedig omtrent haar omstandighede dat sy net […]
Lewe sonder krag
LEWE SONDER KRAG! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LEWE SONDER KRAG! Daar was ’n ou dame wat in ’n eenvoudige, mooi, skoon huis gewoon het. In 1992 het daar ’n orkaan deur die dorp gegaan en haar hele huis beskadig. Die versekering het uitbetaal en dadelik het ’n kontrakteur die werk begin […]
Lesse uit die kreef se waagmoed
LESSE UIT DIE KREEF SE WAAGMOED Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LESSE UIT DIE KREEF SE WAAGMOED! ROMEINE 1:20 Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik […]
Lesse in ‘n appel
LESSE IN ‘n APPEL! Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE tjcloete@absamail.co.za LESSE IN ‘n APPEL! ’n Appel – rooies en geles en groenes – is altyd mooi om te sien en te eet. Dit gee kleur aan die vrugteslaai van my keuse. Die appel wat ons so alledaags vind en op die tafel […]