Customize Consent Preferences

We use cookies to help you navigate efficiently and perform certain functions. You will find detailed information about all cookies under each consent category below.

The cookies that are categorized as "Necessary" are stored on your browser as they are essential for enabling the basic functionalities of the site. ... 

Always Active

Necessary cookies are required to enable the basic features of this site, such as providing secure log-in or adjusting your consent preferences. These cookies do not store any personally identifiable data.

No cookies to display.

Functional cookies help perform certain functionalities like sharing the content of the website on social media platforms, collecting feedback, and other third-party features.

No cookies to display.

Analytical cookies are used to understand how visitors interact with the website. These cookies help provide information on metrics such as the number of visitors, bounce rate, traffic source, etc.

No cookies to display.

Performance cookies are used to understand and analyze the key performance indexes of the website which helps in delivering a better user experience for the visitors.

No cookies to display.

Advertisement cookies are used to provide visitors with customized advertisements based on the pages you visited previously and to analyze the effectiveness of the ad campaigns.

No cookies to display.

Hoe om stiltetyd te hou

HOE OM STILTETYD TE HOU! 1 SAMUEL 2:30  Maar nou spreek die HERE: Dit is ver van My; want die wat My eer, sal Ek eer; maar die wat My verag, sal veragtelik wees.   Daar is drie belangrike aspekte wat jy moet doen:-   1.     VIND ‘n PLEK.  Jy benodig ‘n plek met […]

Hoe om God te plesier

HOE OM GOD TE PLESIER. 1.     ONS PLESIER GOD AS ONS HOM LIEF HET.                                       MATT. 22:37  En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel […]

Hoe kan jy seker wees

HOE KAN JY SEKER WEES? Dit was herfs en die Indiane het na hulle nuwe hoof gegaan om – soos wat die tradisie is – te vra of die winter koud gaan wees of nie so baie koud nie. Omdat hy die nuwe Indiane hoof in ’n moderne era is, het hy nie die ou […]

Hoe ernstig bid jy

HOE ERNSTIG BID JY? Petrus en Johannes het die Evangelie aan die volk Israel verkondig en hulle die Skrifte geleer. Die priesters en ander hoofmanne het op hulle afgekom en hulle gegryp en voor die Joodse Raad gebring. Petrus en Johannes het aan hulle vertel dat wat hulle spreek en die wonderwerke wat hulle doen, […]

Het jy vergeet

HET JY VERGEET? In 1923 het ’n geweldige, kragtige aardbewing Japan getref. Vyf groot stede was in die slag en sewe miljoen mense betrokke in die aardbewing. Elke gebou in Yokohama is vernietig en driekwart van Tokyo is vernietig deur brande. Daar is geraam dat 300 000 mense dood is en dat twee en ’n […]

Hemelvaart se blydskap

HEMELVAART SE BLYDSKAP! 1.     DIE BLYDSKAP VAN HEMELVAART IS DIE BELOFTE VAN DIE HEILIGE GEES.         Joh 16:5  En nou gaan Ek na Hom wat My gestuur het; en niemand                          van julle vra My: Waar gaan U heen nie?     […]

Hel

HEL! Gaan hel toe!    Vlieg hel toe!    Hel is jou voorland!     Gaan brand in die hel!   Hierdie is maar ’n paar van die uitroepe wat mense daagliks vir ’n ander skepsel wat deur God geskape is toe-snou.   Het jy al stil geword en oor die hel gedink? Het jy al […]

Harde werk

HARDE WERK. ’n Predikant het eendag ’n twaalf-jarige seuntjie na sy huis gebring omdat niemand na die kind kon omsien nie. Sy ouers het gesterf aan ’n oordosis dwelms.   Hierdie seun het in die begin baie moeilik in die “vreemde” huis aangepas omdat dit ’n huis was wat vry van dwelm verslaafde ouers was. […]

Hande of biddende hande

HANDE OF BIDDENDE HANDE? In die vyftiende eeu in ’n klein dorpie naby Nuremburg , het ’n familie met agttien kinders gewoon. Die vader van die kinders was ’n grofsmit en het tot agttien ure per dag gewerk om kos op die tafel te sit. Ten spyte van die haglike situasie het twee van die […]

Halleluja 294

HALLELUJA 294 My gees, my siel, my liggaam,   Wy ek aan U , o Heer;   Ek lê my as ’n offer   Voor U vir ewig neer!   KOOR   My al is op die altaar,   en wagtend op die vuur;   wagtend,wagtend,wagtend,   ja, wagtend op die vuur!   Hier is […]

0:00
0:00