Huwelik konflik en die vurkhyser
HUWELIK KONFLIK EN DIE VURKHYSER. Diana Fittipaldi het aan die regter verduidelik dat sy haar huis met ’n vurkhyser “aangeval” het, as gevolg van ’n lang vete met haar man oor die huishouding. Sy het verduidelik, dat haar man, Oliver , ’n afskuwelike netheids perfeksionis is en dat hy haar teen die mure uitdryf […]
Hulle het dit nie
HULLE HET DIT NIE! Dit is ’n hele tyd gelede dat ‘n jong seuntjie na sy oupa op die plaas gegaan het om die vakansie daar deur te bring. Waar ookal oupa gegaan het, het die seun saam gestap. So sien hy die hoenders, hulle skrop en hardloop en jaag mekaar en die haantjie kraai […]
Huis reels
HUISREËLS: – Wees altyd eerlik…. Spr 12:22 – Dink voor jy praat…. Spr 18:21 – Tel jou seëninge… Ps 34:15 – Dra mekaar se laste… Gal 6:2 – Vergewe en vergeet… Miga 7:15 – Hou jo beloftes… Rom 4:21 – Ondersteun mekaar […]
Hou op stres!
HOU OP STRES! Ek het die verhaal gehoor van die man wat dokter toe gegaan het as gevolg van pyne in sy liggaam. Die dokter het hom ondersoek en gevind dat daar fissies geen fout met hom is nie. Die dokter het gesê dat die pyne is as gevolg van stres en bekommernis. Hy het […]
Hou net aan
HOU NET AAN! ’n Kleuterskool onderwyseres was baie lief vir haar kindertjies. Een van die seuntjies het die gewoonte gehad om haar so ’n ligte hou op die boud te gee. Sy het met hom daaroor gepraat dat hy moet stop maar tevergeefs. Sy het toe talle ander dinge probeer , maar die outjie […]
Hoekom is die tier so wild
HOEKOM IS DIE TIER SO WILD? DEUTER. 31:6 Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie. Die tier is ‘n dier wat geen gevaar sien nie […]
Hoekom glo ek in God
HOEKOM GLO EK IN GOD? Ek het Hom nodig.So hier is my antwoord.Ek glo in God, want partykeer is die wêreld so “awesome” en dinge werk so goed uit dat my siel uitroep vir iemand om voor dankie te sê. Dan is dit Hy!Ek glo in God, want soms is die berge en die sonsondergang […]
Hoekom ek Here
HOEKOM EK HERE? Ai, my motor het gebreek en dit gaan my ’n hele klomp geld kos om dit te herstel. Geld wat huidiglik baie skaars is! Hoekom moet dit met my gebeur? Is ek dan nie ’n goeie mens nie? Here, hoekom behandel U my so? Here, hoekom straf U my so? Nou is […]
Hoe ryk is jy
HOE RYK IS JY? Dit is winter en die koue slaan deur die klere van elke mens wat buite is. Die wind dra die koue tot teen die vel en die behoefte na hitte is by elkeen. By elke huis se koorsteen trek die kaggel rook van die vuur wat die huise verhit. Die […]
Hoe om te roei
HOE ROEI JY? Baie lank gelede was daar ’n Skotsman wat mense van die eenkant van die rivier na die anderkant in sy bootjie geroei het. Op die een roeispaan het hy die woord “ GELOOF” uit gekerf en op die ander roeispaan het hy die woord “ WERKE” uit gekerf. Dit was een […]