Sy Naam…Jehova – Jireh

SY NAAM …JEHOVA -JIREH deur Babsie Scholtz Ek roep U aan en U verhoor, Jehova-Jireh – God wat gee. Wat my behoefte ook mag wees, u Gees deel dit my mee.

Sy Naam…Jehova Shammah

SY NAAM … JEHOVAH SHAMMAH deur Babsie Scholtz Hou my verborge, diep in U blywend, Oomblik na oomblik, o Heer, Ten volle vertrouend op u Woord bouend, Wyl U my lewe regeer.

Sy Naam…Jehova Nissi

SY NAAM … JEHOVA NISSI deur Babsie Scholtz Hou my blik altyd na Bo, Help my om te lewe so Dat ek onthou die aards gaan verby, En net dit wat Daarbo is, sal bly.

Sy Naam…Jehova Yjikeni

SY NAAM…JEHOVA YJIKENI deur Babsie Scholtz As ek na die Kruishout opkyk, Heer, Sien ek geregtigheid vir my. ‘n Mens, verkeerd, verdraaid en nog veel meer Kry daar vergiffenis vol en vry.

Sy Naam…Jehova – Shalom

SY NAAM … JEHOVA – SHALOM deur Babsie Scholtz Vreugdevolle vredebron, na U toe wil ek kom, Wonderbare Jehova-Shalom! Wat ander ook aan my mag doen, Ek is met u versoen.

Sy Naam 2

SY NAAM 2 deur Babsie Scholtz Duur gekoop deur kosbaar Bloed, Wy ek U heel gemoed. U Naam te dra en waardig wees Besit en beheer deur die Heil’ge Gees

Sy Naam

SY NAAM deur Babsie Scholtz Ek is Uwe, Heer , ek het U stem gehoor, Want U is wreed vir my deurboor. Maak my dan waardig om U naam te dra, Dat geen sonde ooit u eer mag ska.

Skynende Lig

SKYNENDE LIG deur Babsie Scholtz Ek wil graag skyn vir Jesus,   Hy stort sy lig in my,   Dit bring blydskap, vree en rus,   Want dis Jesus wat my lei.

Ouer-Blydskap

OUER-BLYDSKAP deur Babsie Scholtz O skone kind in bruidsgewaad,   Mag niks en niemand jou ooit skaad   Mag God jul altyd veilig lei,   Jul Raadsman, Leidsman immer bly

0:00
0:00