Yster Slyp Yster
Yster Slyp Yster Ek wil soos u wees, dierbare Meester,Dit is voortdurend my sug en gebed.Slyp maar en kap en vorm die yster,Maak my sodoende U beelddraer net.
Wondelike Wandeling
WONDERLIKE WANDELING deur Babsie Scholtz Oomblik na oomblik, te wandel met hom, Oomblik na oomblik, wat ook al mag kom. En in Sy krag oorwinning behaal, Totdat Hy my ook huistoe kom haal.
Watter Soort Christen
WATTER SOORT CHRISTEN? Deur Babsie Scholtz Sy Blydskap is my deel en lot, Ek kry dit in die Woord van God. As ek op Hom gelowig wag, Vul Hy my hart met bly gelag.
Vreugde
VREUGDE deur Babsie Scholtz
Vreemdeling en Bywoners
VREEMDELINGE EN BYWONERS deur Babsie Scholtz
Volhard
VOLHARD deur Babsie Scholtz Al is die pad soms ru en steil, Die dorings skerp op elke myl, Wil ek volhard en nie verflou Tot aan die einde net volhou.
Verdra My
Verdra my Deur Babsie Scholtz Twee verrimpelde ou hande Wat elke luier van jou Met soveel sorg en liefde Gewas het, totdat dit Melkwit en Troetelsag Op die draad gehang het; Twee ou hande Nou so hulploos , so trek en misvorm So opgeeet deur die pyne […]
Trane in ‘n Tranedal
TRANE IN ‘N TRANEDAL deur Babsie Scholtz Die kille, donker, koue graf Neem my beminde van my af. God sien my trane en verstaan Waar Hy hier aan my sy kom staan. ‘n Hand vir my deurboor, Laat my die traan verloor, Wanneer Hy my herinner teer: Ek sien mos my beminde weer!
Sy Naam…Jehova-Roi
SY NAAM… JEHOVA-ROI OF JEHOVA – RAHA deur Babsie Scholtz Die goeie Herder is my Heer, Hy lei my veilig op en neer; Bewaar my teen die bose lis En laat my aan sy boesem rus.
Sy Naam…Jehova-Rafa
SY NAAM… JEHOVA-RAFA OF JEHOVA- ROPHEKA deur Babsie Scholtz My sonde het my neergedruk, Onder laste swaar gebuk; Maar Jesus het by my kom staan, Van sonde my geheel ontdaan En met blydskap op my weg laat gaan.