OUER-BLYDSKAP deur Babsie Scholtz

O skone kind in bruidsgewaad,

 

Mag niks en niemand jou ooit skaad

 

Mag God jul altyd veilig lei,

 

Jul Raadsman, Leidsman immer bly

0:00
0:00