SY NAAM... JEHOVA-ROI OF JEHOVA – RAHA deur Babsie Scholtz

Die goeie Herder is my Heer,

Hy lei my veilig op en neer;

Bewaar my teen die bose lis

En laat my aan sy boesem rus.

0:00
0:00