Een-kant gesit vir God se gebruik…

Een-kant gesit vir God se gebruik… Al ooit gewonder hoe ʼn kind van die Here se lewe lyk?Heilig, een-kant gesit vir God se gebruik.1 Petrus 1:14-16Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die begeerlikhede wat tevore in julle onwetendheid bestaan het nie. Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet […]

KruisFiks

KruisFiks Dra jy elke dag jou kruis,en volg die pad wat Jesus Christus wys?Lukas 9:23EN Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.

Wat sal bly staan?

Wat sal bly staan? Slegs een lewe, dit sal gou vergaanSlegs wat gedoen is vir Christus, Dit sal bly staan!

Dit begin by ń Vriendskap

Dit begin by ń Vriendskap Lank gesoek en niks gevindIs dit nie maar alles ń gejaag na wind?Dwase keuses het harte gebreekDaar is geen hoop en die toekoms bleekWas enige van dit al ooit na die Here gebring?Of is besluite geneem in ń sondaars kringSekerlik was Hy nie daarvan deelMet ń oop deur het die […]

Hoop vir die verslae van gees…

Hoop vir die verslae van gees… Die toekoms van onbekendheid is wat op almal wagDaarom sê die Woord soek God met al jou lewens kragAl lyk die dag van more bleek en sonder hoopWeet dat daar is ʼn Verlosser, en met Sy bloed het Hy jou duur gekoopSo al kom die lewe en wil sy […]

ń Seun vir ons gebore

ń Seun vir ons gebore Vir die wêreld was daar ń Seun geboreń mensdom heeltemal verloreReddende genade het Sy lewe gekosAlles om Sy volk van hul sondes te verlosMag dit nie net vandag wees wat ons aan Jesus Christus dinkMaar liewer ń daaglikse wandel wat diep spore in hierdie wêreld sinkDink na oor ons Verlosser […]

Nuwejaar Verwondering

Nuwejaar Verwondering 2016, in ń jaar het daar baie gebeurNie te lank dan staan ons voor ń nuwejaar se deur.Daar was oomblikke van vreugde, en ander bitter seerDit is ons lewens paaie, on-voorspelbaar nes die weer…Tog is daar Een wat elke hoek en draai kenSy naam is Emmánuel, hier om siele te wen!Moet dit nie […]

ʼn Ware valse geloof

ʼn Ware valse geloof Teen die waarheid het jy gedurig bakleiEn met jou woorde het jy almal gevleiAlmal het gedog jy is ʼn christen en geredMaar die tekens het gewys jy geniet die wereld se pretOor die Bybel was daar altyd n lawaaiEn op die einde het jy jou rug op Jesus Christus gedraaiJesus se […]

Voluit vir sonde

Voluit vir sonde  Jy wil die Here met n halwe waarheid dienDit beteken jy gaan Hom nooit in die ewigheid sienVan die wereld en sy sonde kry jy nie genoegJys louwarm en die Here gaan jou verseker uitspoegJy sit we’ll sondae gereeld in die kerkMaar die vorige aand het jy gelewe asof jy vir die […]

Die ontugtige vrou

Die ontugtige vrou Is haar getuienis van God ooit waar?Die tye wat sy die Here gesoek het was min en raarSyt haar Bybel nie biddend geleesEn God ook nie gevreesSy het baie met woorde verleiMaar nooit Johannes 8 se waarheid verkryIn Spreuke word n man gewaarsku teen so n vrouDaarom my seun soek die wysheid […]

0:00
0:00