God se besluite bekend gemaak
Is dit verkeerd om oor die sonde te praat?
As die sondaar daarin sterf dan is dit te laat
Hoe sal hy weet as niemand die waarheid met hom deel?
Maar liewerster besluit om sy ore te streel
Dit is nie oordeel om uit die Bybel God se woorde te lees
Daarin is sonde op die naam genoem, en word jy oortuig deur die Heilige Gees
Geen onduidelikheid is daar oor hierdie saak
In die Skrifte word God se besluite bekend gemaak

0:00
0:00