Wat sal bly staan?

Wat sal bly staan? Slegs een lewe, dit sal gou vergaanSlegs wat gedoen is vir Christus, Dit sal bly staan!

Dit begin by ń Vriendskap

Dit begin by ń Vriendskap Lank gesoek en niks gevindIs dit nie maar alles ń gejaag na wind?Dwase keuses het harte gebreekDaar is geen hoop en die toekoms bleekWas enige van dit al ooit na die Here gebring?Of is besluite geneem in ń sondaars kringSekerlik was Hy nie daarvan deelMet ń oop deur het die […]

ʼn Ware valse geloof

ʼn Ware valse geloof Teen die waarheid het jy gedurig bakleiEn met jou woorde het jy almal gevleiAlmal het gedog jy is ʼn christen en geredMaar die tekens het gewys jy geniet die wereld se pretOor die Bybel was daar altyd n lawaaiEn op die einde het jy jou rug op Jesus Christus gedraaiJesus se […]

Voluit vir sonde

Voluit vir sonde  Jy wil die Here met n halwe waarheid dienDit beteken jy gaan Hom nooit in die ewigheid sienVan die wereld en sy sonde kry jy nie genoegJys louwarm en die Here gaan jou verseker uitspoegJy sit we’ll sondae gereeld in die kerkMaar die vorige aand het jy gelewe asof jy vir die […]

Die ontugtige vrou

Die ontugtige vrou Is haar getuienis van God ooit waar?Die tye wat sy die Here gesoek het was min en raarSyt haar Bybel nie biddend geleesEn God ook nie gevreesSy het baie met woorde verleiMaar nooit Johannes 8 se waarheid verkryIn Spreuke word n man gewaarsku teen so n vrouDaarom my seun soek die wysheid […]

Jesus, my enigste rus

Jesus, my enigste rus In die Here Jesus is daar hoopMet Sy bloed het hy my duur gekoopTragedies en hartseer sal daar weesMaar met Sy reddende regterhand sal Hy dit als geneesMy Here ek het soms so baie vraeMet hartseer wat my hinder vir baie daeHelp asb in hierdie benoude tydEk weet U sal, dis […]

U ken my en al my dae

U ken my en al my dae  U Jesus ken my en weet hoe ek voelHou my vas dat my liefde vir U nooit verkoelSwaar en moeilik sal daar in die lewe weesVersterk my asb deur die Heilige GeesHier op aarde verstaan ek nie allesDie hartseer, die pyn en dit wat mal isMense en vriende, […]

Hy het opgestaan

Hy het opgestaan Vol sonde was die wereld geweesEn wie het die Almagtige God gevrees?n Heilige God moet die sonde strafWant niemand wou van die bree weg afDie Here Jesus Christus het vir daai sonde gesterfSodat elke-een wat bekeer en glo die ewige lewe kon erfPersoonlik het Hy vir my dood gegaanEn op die derde […]

Waarlik dit was volkome

Waarlik dit was volkome Volkome Volkome het Jesus Christus kom redVerlos van sonde se valse pretNiks onreins hoef en gaan in my blyEks wedergebore met ń nuwe hart voorbereiGenoeg met leuns wat sonde deel van my maakEks van dit totaal verlos, dit is n afgehandelde saakHy is volmaak bo alles HeiligSo het Hy my geroep, […]

0:00
0:00