Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE jcloete@absamail.co.za

Twee eeue  nC  word die Christen Polycarp deur die goewerneur van Smirna beveel om voor hom te verskyn.  Polycarp kry die bevel om van sy Christenskap afstand te doen.  Hy moes nou afgode dien en aanbid of hy sou vir die leeus gegooi word.  Sy antwoord was “ Vir 86 jaar het ek my Here gedien,  Nooit het Hy my iets aangedoen nie.  Hoe kan ek nou my Here en Meester verloën?”  Polycarp is op ‘n stapel  gebondel , vasgebind  en toe aan die brand gesteek. Terwyl die vlamme in sy vlees inbrand was hy verjeugd daarin dat hy waardig genoeg geag is om vir Christus te ly.  [Heb. 11:35]

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00