Waarlik dit was volkome
Volkome Volkome het Jesus Christus kom red
Verlos van sonde se valse pret
Niks onreins hoef en gaan in my bly
Eks wedergebore met ń nuwe hart voorberei
Genoeg met leuns wat sonde deel van my maak
Eks van dit totaal verlos, dit is n afgehandelde saak
Hy is volmaak bo alles Heilig
So het Hy my geroep, in Sy arms is ek veilig
Waarlik dit was volkome
Nie iets wat ek jaag net in my drome