Vuur (Matt 3:11)
Vuur die belofte,
Vir die heilige man,
By altaars-gelofte,
Word sonde verban!
Vuur word sigbaar,
In ‘n hart vervul,
‘n Boodskap vir skaar’,
Weerspieel Sy wil!
Waar lê die geheim,
In ‘n wêreld so boos,
Van ‘n lewe rein,
En boodskap vol troos?
By die kruis buig!
O dáár is oorwin!
By die kruis juig!
O dáár Hom bemin!