Saul en Dawid (1 Sam 18:5-10)

Saul en Dawid (1 Sam 18:5-10) “Saul verslaan sy duisende, Maar Dawid sy tienduisende!” Jaloesie in die hart van die koning, Duisternis vloei skielik sy lewe in! “Ek, ja ek, verdien soveel meer! Gee my al dié verdiende eer!” Trots gun my mindere geen plek, My harts-rangorde is ek, ek, ek! Die potensiaal van die […]

Sy troon (Openb 5:6)

Sy troon (Openb 5:6) In die middel van Sy Troon, ‘n Lam asof Hy geslag is, Hy wat in heerlikheid woon, Kies om Homself só te vertoon! Onmeetbare glorie, grootte en mag, Is ons God se majesteit gewis! Tog is Sy nederigheid lieflik sag, Dié eienskap wat ons betrag! Hier is ‘n les wat ek […]

Vuur (Matt 3:11)

Vuur (Matt 3:11) Vuur die belofte, Vir die heilige man, By altaars-gelofte, Word sonde verban! Vuur word sigbaar, In ‘n hart vervul, ‘n Boodskap vir skaar’, Weerspieel Sy wil! Waar lê die geheim, In ‘n wêreld so boos, Van ‘n lewe rein, En boodskap vol troos? By die kruis buig! O dáár is oorwin! By […]

Dawid en Goliat​(1 Sam 17​)

Dawid en Goliat(1 Sam 17) Net vyf gladde klippe leer die goeie Boek ons, Was die jong held se ammunisie in hierdie geveg; Een was genoeg en gemik op die spotter se frons, Die reus het geval en klein Dawid was reg! Swak is so sterk in ons Heer se groot hand, Ook die beer […]

0:00
0:00