Vreugde
Jennifer Rene Danie
Article ContentVreugde ‘n kenmerk van pelgrims
Wat deur die wereld moet reis
Vreugde wat uitreik tot ander
En die pad hemel toe wys
Vreugde in Jesus, Verlosser
Hy gee ons redding so vry
As ons berou oor ons sondes
En ons weg Hemel toe lei
Vreugde wat uithou, nie ingee
Vreugde wat ek in Hom vind
Vreugde wat skyn soos ‘n sonstraal
En wat my aan Jesus bind