Vreugde gevlug

Vreugde gevlugJennifer Rene Daniel Vreugde gevlug, hartseer pelgrim wat na die ewigheid reis?Aanhoudend swak en gebroke Alles n te sware kruis Vra vir jouself, dierb’re Christen of daar ‘n rede mag skuildat jy swaarmoedig nou voortgaanen daagliks struikel en huil Sonde n deur oopgevinde?Nou skuil dit diep in jou hartGod bring jou onder oortuigingmaar jy het jouself verhard […]

Waar is jou vreugde?

Waar  is jou vreugde?Jennifer Rene Daniel Waar is jou vreugde , O ChristenHet dit gevlug van jou hartWant jy het sonde verwelkomen daarmee kom diepe smart Is dit miskien in gedagtedat jy die wereld nou dienStilletjies verbeel ‘n wanderlwat niemand anders kan sien Het afguns se diepe wortelsIngekruip in jou gewaadTog was die Heiland se […]

Blydskap gevange

Blydskap gevangeJennnifer Rene Daniel Soboetnde het blydskap gevange Sonde maak swaar jou gemoedas jy dit skuil en verwelkomsal jy swaar daarvoor moet 

Blydskap gevlug

Blydskap gevlugJennifer Rene Daniel Blydskap gevlug, diep mismoedigBukkend , bedroef, diep belasIs jy gebind en gebrokeDonkerheid hou vir jou vas Is daar ‘n rede dat vreugdeNie deel is van elke dagGeheime sonde  – miskien kindKan jou vasklou in sy mag God roep in teerheid , aanhoudendHy wil jou sondes wegwasmaar as jy Sy stem aanhoudendIgnoreer […]

Vreugde

VreugdeJennifer Rene Danie Article ContentVreugde ‘n kenmerk van pelgrims Wat deur die wereld moet reisVreugde wat uitreik tot anderEn die pad hemel toe wys Vreugde in Jesus, VerlosserHy gee ons redding so vryAs ons berou oor ons sondesEn ons weg Hemel toe lei Vreugde wat uithou, nie ingeeVreugde wat ek in Hom vindVreugde wat skyn […]

0:00
0:00