Voluit vir sonde 

Jy wil die Here met n halwe waarheid dien
Dit beteken jy gaan Hom nooit in die ewigheid sien
Van die wereld en sy sonde kry jy nie genoeg
Jys louwarm en die Here gaan jou verseker uitspoeg
Jy sit we’ll sondae gereeld in die kerk
Maar die vorige aand het jy gelewe asof jy vir die duiwel self werk
Jys besig om die skynheilige christen te speel
Want dis nie Jesus wat jou lewenswyse reel
Jy dra dalk n armband of sit n vissie op jou kar
Maar waar is jou vrugte, jyt alles verwar
Jy sit dalk n versie of deel iets van Jesus op facebook
Maar nooit het jy Hom self in die Bybel gesoek
Gaan liewer voluit vir sonde en moet niks agter los
Jy vertap Jesus se bloed so laat dit maar jou ewigheid kos
Gaan voluit! Gaan voluit! want jy wil mos nie hoor
Jys klaar in die he’ll, dis jou gekiesde spoor

0:00
0:00