Al is die pad soms ru en steil,
Die dorings skerp op elke myl,
Wil ek volhard en nie verflou
Tot aan die einde net volhou.