ONRUS versus RUS deur Babsie Scholtz

‘n Land wat op Gods Word sal bou,

 

Vas glo in God, op Hom vertrou,

 

Het niks te sidder of te vrees,

 

Die grote God sal met hom wees.

0:00
0:00