JOU WORSBROODJIE HET JY VERGEET

‘n Huisvader en sy vroutjie wat aan vergeetagtigheid gely het was met ontbyt besig.  Sy vra hom of hy vir haar pap sal maak.  Hy antwoord toe ja. Sy het bekommerd gelyk en vir hom hom gese:  “nee, jy gaan vergeet”,  waarop hy trots terugantwoord:  Jy het vir pap gevra. Sy het geirriteerd gelyk en antwoord hom:  “eintlik wou ek pap met melk en suiker he, maar jy gaan vergeet!” Hysel f het toe geirriteerd begin raak….jy wil pap met  melk en suiker he.”  Hy keer ‘n paar minute later terug met heerlike spek en eiers en sy vrou se baie teleurgesteld:  “sien jy nou,  jy het die wors vergeet”.

 

BRON ONBEKEND

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00