My enigste doel...

Die ewige lewe is om die Here Jesus Chrtistus te ken.

My enigste doel om vir Hom te leef en siele te wen.

Johannes 17:3, Spreuke 11:30

En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

Die vrug van die regverdige is ’n boom van die lewe, en hy wat siele win, is wys.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00