Jesus, my enigste rus

In die Here Jesus is daar hoop
Met Sy bloed het hy my duur gekoop
Tragedies en hartseer sal daar wees
Maar met Sy reddende regterhand sal Hy dit als genees
My Here ek het soms so baie vrae
Met hartseer wat my hinder vir baie dae
Help asb in hierdie benoude tyd
Ek weet U sal, dis n afgesproke feit
U alleen kan dit als verstaan
Want U liefde sal nooit vergaan
Dankie Jesus vir wie U is
Met U beloftes sal ek in vrede rus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00