Geen verskoning

Hoe dikwels maak jy kompromie met sonde omdat jy jouself teen ander meet?
Moenie dat jou Bybel stof opgaar en kom met die verskoning, “Ek’t nie die waarheid geweet….”
Johannes 15:22
As Ek nie gekom en met hulle gespreek het nie, sou hulle geen sonde hê nie;

maar nou het hulle geen verskoning vir hul sonde nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00