GEESTELIKE  OPMERKINGS

‘n Vrou het eendag die aanmerking gemaak:  “Ek mag miskien op ‘n rots bewe, maar die rots sal nie bewe onder my nie.”

 

ONBEKENDE BRON:  “As jy saam met honde slaap, sal jy saam met hulle vliee opstaan.”

 

‘N JOODSE SPREUKWOORD

 

‘N Christen se houding bepaal sy geestelike “hoogte”.

 

Sommige mense wat val vir enigiets is mense wat gewoonlik vir niks standvastig staan nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00