Gebedsversoeke

Indien u enige Christelike gebedsversoeke het, word u versoek om dit hieronder te plaas. Wedergebore Christene wat Jesus waarlik liefhet word versoek om getrou te bid vir die mense wie se gebedsversoeke hieronder verskyn. Beur daardie mense op deur hulle te vertel jy bid gereeld vir hulle na aanleiding van hul versoeke tot Facebook gerig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00