In die Griekse taal word die werkwoord

In die Griekse taal word die werkwoord ,“planomai” gebruik, wat beteken om te “dwaal” . In Afrikaans word “planomai”, ‘n planeet genoem en dit lyk asof die hemelse planete dwaal in die lug.

 

Daar is nie alleenlik net planete in die sonnestelsel wat dwaal nie, maar ook christelike kerke.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00