AJE is 'n interkerklike geloof-sending wat die evangelie in skole bedien. Ons het 9 evangeliste wat in Mamelodi en noord oos van Pretoria werk. Ons het ook 'n kampterrein waar ons kampe hou vir skoolkinders. Ons plot, Lofdal, is ongeveer 26 km uit uit Pretoria op die Moloto pad. Ander kerk-groepe kom gebruik ook ons kampgronde. Klein groepies kom dikwels om hier te vas en bid. Kontak Mari gerus by 0827899556.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00