Internet uitsending tye is Sondae Oggende, 09:00, en Sondae Aande 18:00

 

Ds Johan Botha is op 6 Oktober 1956 in die Klein Karoo gebore in die dorpie Beaufort Wes. Sy ouers het in 1960 verhuis na Pretoria waar hy in Laerskool Rietfontein-Noord was tot in graad 4. Daarna het hulle verhuis na Moregloed waar hy sy laerskool en later matriek voltooi het. Hy is in die N.G Kerk gedoop, gekatkiseer en getroud, maar het nadat hy op 10 April 1983 in die Nuwe Protestantse Kerk (Vandag bekend as Evangelies Gereformeerde Kerk) tot bekering gekom het, lidmaat by die betrokke kerk geword saam met sy vrou Flippie. Kort nada thy gered is, is hy as diaken gekies waar hy vir die eerste keer iemand hoor bid het “Here, stuur vir ons n God gewerkte herlewing” Vir meer as 30 jaar is dit sy gebed vie Suid Afrika. Ds Johan Botha sel; 082 897 5955, pastorie 012 999 3010, epos dsjbotha@sainet.co.za
 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00