Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE

Jennifer Daniel – vrou van Keith Daniel (Suid-Afrikaanse prediker), het op die ouderdom van ses die Here Jesus Christus in haar lewe ontvang. Sy het die storie van Kersfees gehoor en besef dat terwyl God so ‘n groot geskenk aan die mensdom gegee het (Sy Seun Jesus) het sy niks van haar lewe aan God gegee nie. In eenvoud het sy na God gekom en haar lewe aan Hom oorgegee. Sy het God gevra om haar selfsugtige lewe te vergewe op grond van wat Jesus gedoen het toe Hy vir haar sondes gesterf het op Golgota. Sedert daardie dag ken en dien sy die Here.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00