Geskryf deur THEUNIS, JOHANNES CLOETE  tjcloete@absamail.co.za

 

SKRIFLESING:- PSALM 73:1-28

 

TEMA:- PLAAS TWYFEL OP SY PLEK!

1.     IS TWYFEL SONDE?

TWYFEL IS NIE ALTYD SONDE NIE!  ONS KAN LEER VAN GOD AS ONS HOM VRAE VRA. MAAR AS ONS WEGDRAAI VAN GOD WORD DIT SONDE.

2.     WATTER TWYFEL HET JY OOR DIE CHRISTELIKE LEWE?

GEBED – DRIE-EENHEID – MAAGDELIKE GEBOORTE -……

3.     WAT WAS ASAF SE TWYFEL TOE HY DIE PSALM GESKRYF HET?

MENSE RONDOM HOM LEWE SONDER GOD IN WEELDE EN ROEM – TERWYL HY REGVERDIG LEWE EN SWAAR KRY.

4.     WAT SAL DIE REDE WEES DAT ASAF VERS 1 GESKRYF HET?

HY WOU NIE REBELEER TEEN GOD NIE MAAR HET GESOEK OM DIT TE VERSTAAN.

5.     WIE KOM VANDAG WEG MET “MOORD” IN ONS GEMEENSKAP EN WAAROM LAAT GOD DIT TOE?

FILM STERRE – SPORT STERRE – RYK EN INVLOED RYKE MENSE.

DIE MENS HET ‘N VRYE WIL WAT HY OP DIE AARDE BEOEFEN.

6.     ASAF SE TWYFEL HET VERMEERDER OMDAT SY GEHOORSAAMHEID NIE BELOON IS NIE IN TEENDEEL HET SY STRYD VERMEERDER! GEE VOORBEELDE HOE DIE KIND VAN GOD SE STRYD VERMEERDER INDIEN JY DIE KEUSE MAAK OM GOD TE DIEN?

DIE KIND VAN GOD SAL ALTYD DIE KEUSE UITOEFEN OM ETIES EN LOJAAL AAN GOD TE LEWE.

MET TYE SAL DIT BETEKEN DAT JY “TWEEDE KOM” MET DIE GODDELOSE SISTEME.

7.     VERS 15-17 IS WAAR ASAF SE “UITKYK” VERANDER – WAT HET DIT LAAT VERANDER?

:17 – HIERDIE LEWE IS NIE ALLES NIE

8.     BESKRYF WAT VIR JOU IN JOU LEWE OOPGEBREEK HET IN DIE KERK TOE JY IN STRYD WAS?

CHRISTUS ONTMOET HET.

LEWE IS NIE “FAIR” NIE

KAN NIE JOU CHRISTELIKE LEWE IN JOU EIE KRAG LEWE NIE.

BITTERHEID MAAK NET SEER.

RENTMEESTERSKAP IS INTEGRALE DEEL VAN CHRISTEN WEES.

 

9.     HOEKOM IS ASAF SE PROBLEEM IN DIE KERK OPGELOS?

AS ONS KORREK AANBID FOKUS ONS OP GOD EN HIERDIE FOKUS PLAAS ALLES IN PERSPEKTIEF.

10.                        WAT IS ASAF SE SUBSTANSIE VAN SY OPENBARING?

DIE WAT GOD NIE DIEN NIE SAL EWIGE OORDEEL ONTVANG EN SONDER GOD IN EWIGHEID WEES.

11.                        HET ASAF DIT NIE GEWEET NIE? (VERS 1)  HOEKOM WORSTEL ONS DAN MET WAARHEDE WAT ONS ALREEDS WEET?

ONS BELEEF KONSTANTE VALSE BOODSKAPPE IN DIE LEWE.

ONS NATUUR WIL DIE BOODSKAPPE GLO.

DAAROM KONSTANT FOKUS OP GOD.

12.                        SAL ONS MINDER TWYFEL ERVAAR INDIEN ONS GOD MEER AANBID EN DIEN?

TWYFEL SAL ALTYD IN DIE MENSLIKE KONDISIE WEES.

HOE MEER ONS IN GOD LEWE EN FOKUS HOE MINDER SAL DIE MENS GEVANG WORD OM DIE LEWE DEUR SKEWE PERSEPSIES TE AANSKOU. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00