SKRIF: JOH.3:14-21

16 APR.2012  SKRIF: JOH.3:14-21 (Johan Botha Teks Preke)

Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad,dat Hy sy eniggebore

Seun gegee het,sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag

gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

16 APR.2012SKRIF: JOH.3:14-21 Johan Botha Teks Preke

Web Werf www.egkerkptaoos.co.za

Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad,dat Hy sy eniggebore Seun gegee het,sodat    

elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

TEMA: DIE GROOTSTE LIEFDESVERHAAL

HOEVEEL DIK LIEFDESVERHALE IS DEUR DIE EEUE HEEN GESKRYF?

·HIER IS DIE KORTSTE EEN MET DIE GROOTSTE INVLOED

“SPURGEON” HET GESE DIT IS DIE BYBEL IN EEN SIN

ONS KAN DIE TEKS UIT BAIE HOEKE BENADER

·HOE SAL ONS DIT BENADER

HOE SAL N KIND NA HIERDIE VERS KYK EN VERSTAAN?

·SOOS DIE HEILIGE GODSMANNE VAN OUDS?

·HOER KRITIEK, nl WAT HULLE DINK WAT GOD SE?

KOM ONS KYK NA WAT DIE WOORD VIR ONS SE AS ONS NA HIERDIE VERS KYK

1)“ FOR GOD……” SE DIE ENGELS

DIE VERHAAL BEGIN EN EINDIG BY GOD

DIT GAAN OM DIE SKEPPER VAN ALLES WAT OM JOU IS

·GEN.1:1 “IN DIE BEGIN HET GOD….”

·“….EN GOD HET GESE…..”

DIT IS DIE DIE ALWETENDE, ALMAGTIGE, EWIGE EN DIE ALOMTEENWOORDIGE

WIE KAN GOD MET SY VERSTAND VERKLAAR?

·NET DIE WOORD SELF LAAT LIG OPGAAN

HEBR. 2:6  “maar iemand het êrens getuig en gesê: Wat is die mens, dat U aan hom dink, of die mensekind, dat U hom besoek?

GAAN LEES PS. 146:1-10 EN OORDINK WIE IS HY!

2)“   SO LIEF ……” DIE VERHAAL SE TEMA

WAT IS LIEFDE? LIEFDE IS NIE N GEVOEL NIE, DIT IS N WILSBESLUIT

·“GOD IS LIEFDE” SE 1 JOHANNES 4:8

WIE SAL OOIT SY LIEFDE VERSTAAN?

·ONS AS MENSE KIES WIE ONS WIL LIEFHE

DIE MENS KAN NIE MET SY VERSTAND DIT VERSTAAN

·MENSE DIG BAIE AAN GOD TOE WAT HY NIE IS NIE

·MENSE SE BAIE GOED WAT GOD NOOIT GESE HET

VOORBEELD – DINK AAN DIE VERLORE SEUN EN DIE LIEFDE VAN VADER WAT VIR HOM WAG.

Rom 5:6-8  Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe. Want nouliks sal iemand vir ‘n regverdige sterwe vir ‘n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.

3)“….DIE WERELD GEHAD…”

“GEHAD” WYS DAAROP DIT IS N AFGEHANDELDE SAAK IN VERLEDE MET N UITWERKING IN DIE HEDE EN IN DIE TOEKOMS

WIE IS DIE WERELD? NET SEKERES WAT GEKIES IS VIR DIE HEMEL OF DIE HEL?

ELKE MENS WAT GEBORE WORD MAAK DEEL UIT VAN DIE WERELD HIER.

·HIER IS NIEMAND UITGESLUIT VANDAG

HOEVEEL SOORTE MENSE DAAR OOKAL MAG WEES

·GROOT SONDAARS BY DIE ONGEVALLE IN HOSPITAAL

·PROSTITUTE IN SCHOEMAN STR

·GOEIE GODSDIENSTIGE – SONDAE IN KERKE

·ATEIS, HONGAAR, BARBAAR, TURK EN SKURK

BRING EEN VIR MY WAT GOD NIE INSLUIT, DAN IS DIE BYBEL VALS

1JOHANNES 2:2 LEER ONS “En Hy is ‘n versoening vir ons sondes,en nie alleen vir ons s’n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.

4)“…SY ENIGGEBORE SEUN GEGEE HET…”

DIT IS DIE HARTSEER DEEL VAN DIE VERHAAL

IEMAND MOES DIE STRAF EN SKULD VAN MENSE DRA

JESAJA 53:5-7  Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar die HERE het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom. Hy is mishandel, hoewel Hy onderworpe was, en Hy het sy mond nie oopgemaak nie; soos ‘n lam wat na die slagplek gelei word en soos ‘n skaap wat stom is voor sy skeerders—ja, Hy het sy mond nie oopgemaak nie.

GOD IS REGVERDIG EN DAAROM MOET HY SONDE STRAF OF VERGEWE     

EXODUS 34:6,7 … HERE, HERE, barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou; wat di goedertierenheid bewaar vir duisende,wat ongeregtig -heid en oortreding en sonde vergewe, maar nooit ongestraf laat bly nie;

SONDE VERWOES MENSE SE LEWENS HIER OP AARDE AL

GOD HET SY SEUN GEGEE OM VIR SONDE TE BETAAL

·DIE GEVOLGE VAN SONDE – INGEBOUDE STRAF

·DIE SKULD VAN SONDE – VREDE MET GOD

·DIE STRAF VAN SONDE – EWIGE HEL

5)“…SODAT ELKEEN WAT IN HOM GLO….”

DIE TEIKENGROEP VAN DIE VERHAAL

NOG NOOIT HET IEMAND WEGGEWYS WAT HOM GLO

HAND. 16:30,31  En hy het hulle na buite gebring en gesê: Menere, wat moet ek doen om gered te word? Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.

DAAR IS N VERSKIL TUSSEN “IN” EN “AAN” GLO

“IN”  VERTROU GOD TEN VOLLE , GEEN GOEIE WERKE

EFES.2:8,9  Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.

IS DITREGVERDIG AS DIT DEUR N MENS SE GOEIE LEWE KON GEBEUR?

·WIE SAL DAN GOED GENOEG WEES?

JAK.2:10  Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword.

6)“….NIE VERLORE MAG GAAN NIE……”

HIER IS DIE OPENBARING IN DIE VERHAAL

SO GROOT IS GOD SE LIEFDE – HY WIL ONS RED

WANT DIT IS HOE ONS GEBORE IS, VERLORE

PS. 51:7 Kyk, in ongeregtigheid is ek gebore, en in sonde het my moeder my ontvang.

 (Ps. 58:4) Afvallig is die goddelose mense van die geboorte af; die leuensprekers dwaal van die moederskoot af.

Rom 3:10,11  soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs nie een nie.  Daar is niemand wat verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.

DIT IS DIE VERSKRIKLIKSTE GEDAGTE OM VERLORE TE GAAN – DINK DAARAAN VIR EEN OOMBLIK

·DIE PLEK – ONUITBLUSLIKE VUUR

·DIE MENSE – VUILSTE VUIL

·DIE TYDPERK – EWIG

·DIE ERGSTE = SONDER GOD, HOPELOOS

7)“….MAAR DIE EWIGE LEWE KAN HE.”

DIE GELUKKIGE EINDE VAN DIE VERHAAL

·MAAR KANSELEER DIE VERLORE IDEE

KYK WAT BIED GOD DIE MENS, DIE EWIGE LEWE

HOE LANK WORD DIE TYDPERK BESKRYF? EWIGE

Johannes 10:28 En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie.

1 Johannes 5:13  Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God.

ONS LEWENS OP AARDE IS SOOS N ASEM,DINK AAN DIE EWIGE LEWE

·DIE PLEK – MOOISTE MOOI

·DIE BELOFTES – GEEN TRANE, SKEIDING

·DIE MENSE – GOD SELF SAL DAAR WEES

WAT VAN JOU?

HIERDIE LEWE KAN AL HIER OP AARDE BEGIN.

·DIE OU DINGE WAT VERBY GAAN

·DIE SKULD VAN DIE VERLEDE AFGESKRYF

·VREES VIR DIE DOOD VERDWYN

·OM MET VRYMOEDIGHEID VOOR GOD TE STAAN

DIE WONDERLIKSTE LIEFDESVERHAAL HET JY GELEES

·MET N GELUKKIGE EINDE

GOD WAT HOM NEER BUIG NA DIE VERLORE MENS

·WIE SAL SO DWAAS WEES EN DIT WEGWYS?

HIERDIE BOODSKAP IS OM JOU BY DIE VERHAAL IN TE KAN SLUIT

·SO LIEF HET GOD JOU!

AMEN 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00