DIE WEGRAPINGS GEBEURE:

INLEIDING:

·        In die lig van die naderende wederkoms is daar sekere dinge wat u en ek moet weet.

·        Die Joodse huwelik vind altyd volgens tradisie op ‘n Woensdag plaas.

·        Rosh Hasannah is die begin van ‘n nuwe jaar vir die Jode. Hierdie jaar is dit ooreenstemmend met ons son kalender want die Jode werk op die maan kalender.

·        Datum: Aand van 30 Sept – 1 Okt.

·        In die lig van die tuimelende ekonomie.

·        In die lig van die tuimelende politiek

·        In die lig van die tuimelende godsdiens van die wêreld.

·        In die lig van die tuimelende sosiale strukture, immoraliteit is aan die orde van die dag 1 Kor.6:10

·        Iewers moet die streep getrek word, nie onmoontlik dat hierdie die week mag wees wat die koms van die Here mag plaasvind nie.

·        Die tafel is gedek, die Here wil SY bruid oproep, is jy gereed.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00