DIE OORLEWENDES VAN DIE VLOED GEN 6-8

1) INLEIDING

Noag en hulle wat die vloed oorleef het is ‘n mekwaardige tipe van die kerk van die Here Jesus.

2)DIE VERDORWENHEID VAN SONDE

Gen.6:5 Toe die Here sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was, het dit die Here berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het,…”

Sin is the foulest monster that ever entered the fair univers of God, it origenates in the devil, its first course is disobedience and its end is eternal damnation.   New Natsi  Wat motiveer sulke handelinge? Net die duiwel en sonde en haat.

God haat sonde en moet omdat Hy heilig en regverdig in karakter is sonde straf.

3) VOORSPELDE OORDEEL

” Ek sal die mens wat Ek geskape het, van die aarde verdelg,…” Daar is nog ‘n groter oordeel beplan. Dit gaan ‘n tyd wees wanneer God Sy toorn oor die aarde gaan uitstort soos ons lees in Openbaaring.  Ons lees ook van twee ander oordele wat gaan plaasvind:

1) Die oordeel van elke mens op hierdie aarde. Of voor die groot wit troon oordeel waar die sondaar se lewe voor hom sal afspeel en hy dat sy einde in die poel van vuur sal hê.

2)Dan voor die regterstoel van Christus waar die kind van die Heer rekenskap sal gee oor sy werke, woorde en dade.

“Vreeslik is dit om te van in die hande van die lewende God”

Die ark was God se manier om met die mense van daardie tyd te praat.  Daar was slegs een veilige plek, in die ark.

4)VERLOSSING OPENBAAR

Amerikaanse voortrekkers, The fire cannot burn where it has already been. Hoe genadig is die Here nie om vir ons ‘n skuilplek te berei in die Here Jesus nie, en om ons so duidelik te waarsku van die komende oordeel.  Daar is geen ontvlugting vir diegene wat nie afslaan op Sy voorsienigheid nie.

5)VERLOSSINGSPLAN GEGEE

V 14-16 Maak vir jou ‘n ark van goferhout. Met afdelings  moet jy die ark maak …..”

God het vir Noag die plan van die ark gegee, maat hy moes die ark bou. Hy moes vissies die hout gaan kap en die balke skuur en regmaak en hulle aanmekaar timmer om sy veiligheid te verseker. Fil. 2:12…werk dan julle eie heil uit met vrees en bewing…”  Die Woord van die Here is vir ons gegee om volgens te lewe.

Lukas 16: Ryk man en Lasarus  Die ark het die storms oorleef van bo en van onder

6) PRAKTIESE PREEK

A) lang preek 120 jaar

b) geillestreerde preek- hulle het die bou van die ark aanskou

c)regverdige preek- hulle het Noag se lewe geken en geweet waarvoor hy staan. Iemand wat nie kompromie gemaak het nie.

7)VOLMAAKTE TYD

a)Godelike uitnodiging-

 “Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin…”  Selfs die diere het vanself twee, twee gekom en die ark ingegaan.  Dit op sigself moes vir die mense gewys het dat daar iets bonatuurliks gaan gebeur.  “Kom” in engels–dit is die eerste kom in die woord van die Here en vandag nog klink die woord “Kom nou en laat ons die saak uitmaak, se die Here…..”  Die uitnodiging weerklink steeds vandag en ons moet daarop reageer.

b)Godelike beskerming-

 ” v16 En die Here het agter hom toegesluit”  Hulle wat God ingesluit het is veilig.  Om deur God ingesluit te word beteken om van die wereld afgesluit te word. Van die wereld se plesier, van sonde en van oordeel.

Die ark het vir Noag verlossing beterken maar ook skeiding.  Noag was reeds geskei van die boose geslag. Met die ingaan in die ark was dit net ‘n uiterlike teken van sy innerlike staat.

As kinders van die Here behoort ons ‘n afgesonderde lewe te hê. Joh.17:16 Hulle is nie van die wereld nie.”  Mense volgens God se voorneme en ons word vermaan om ons afsondering prakties en sigbaar te maak.  Mense moet kan sien dat ek anders is.

2 Kor.6:17  “Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here; en raak nie aan wat onrein is nie…..”

Afgesonder van a) die wêreld

b) die bose geslag

8)VERSKRIKLIKE GESIG

Hoe hoër die water gestyg het, hoe hoër het die ark gestyg.  Hoor die geskree van die mens, die gekerm van die diere, die gehammer aan die deur van die ark,  die magteloosheid van die mense in die ark.  Toe die verrotte wereld onder die vloed van God se oordeel en dood was, het diegene in die ark bo dit uitgestyg en gelewe.

9)VERTROOSTENDE BELOFTE

6:18″ Met jou sal ek My verbond oprig;…”8:21 “Ek sal die aarde verder nie meer vervloek ter wille van die mens nie,…”

Hulle het nie net die vloed oorleef nie maar hulle het die nuwe aarde be-erwe.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00