Efésiërs 3:14-21

Ons het laas keer met die tweede bede begin. Eintlik was die frase waarna ons gekyk het – synde in liefde gewortel en gegrond – net ‘n brug tussen die eerste twee bedes, maar ons het dit wel as deel van die tweede bede beskou. Nou gaan ons voort met die volwaardige tweede bede.
   Paulus bid dat die Efesiërs – as die liefdesinwonining van Christus in hulle harte dan ‘n gewortelheid en ‘n gegrondheid in hulle lewens meegebring het, en hulle dienooreenkomstig vrug dra en standvastig is – in staat sal wees om te begryp en om te ken. Ons sal by ‘n volgende geleentheid kyk na dit wat hy wil hê hulle moet begryp en ken. Vandag gaan ons net na hierdie twee begrippe, "begryp" en "ken", kyk.

OM TE BEGRYP

OM TE KEN

OM OP TE SOM

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00