HL 76

 

 1. AS EK DIE KRUISHOUT GADESLAAN,
    WAARAAN DIE HEMELKONING HANG, 
    IS AL MY POGINGS ENKEL WAAN,
    VERFOEI EK TROTS EN SELFBELANG.

 2. VERHOED DAT EK SAL ROEM,
    O HEER, DAN SLEGS IN U VERGOTE BLOED!
    DIE YDELHEDE VAN WELEER 
    Lê EK GEWILLIG AAN U VOET.

 3. KYK HOE SY HAND, SY HOOF,
    SY VOET SY SMART EN LIEFDE SAAM VERTOON; 
    HOE LIEFDE EN SMART MEKAAR ONTMOET, 
    HOE DORINGVLEGSELS HOM DAAR KROON!

 4. DIE HELE WêRELD SOU VOORWAAR
    DAARVOOR ‘N NIETIGE OFFER WEES!
   ‘N LIEFD’ SO GOD’LIK, WONDERBAAR,
    EIS ALLES-LIGGAAM, SIEL EN GEES!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00