HL 293

 

1. NEEM TYD, O VERLOSTE, WORD HEILIG EN REIN, 
   BLY DIGBY DIE HEILAND, U KRAG IS SO KLEIN; 
   GAAN OM MET GODS KINDERS, TRAG ANDER TE DIEN,
   VERTROU OP SY STERKTE, DIE HEER SAL VOORSIEN. 

2. NEEM TYD, O VERLOSTE, WORD HEILIG EN REIN, 
   DIE WêRELD BIED VREUGDE, DIS ALLES MAAR SKYN! 
   HOU OMGANG MET JESUS, HY SAL OP U LET, 
   U LIG EN VERKWIKKING VLOEI STEEDS UIT SY WET! 

3. NEEM TYD, O VERLOSTE, WORD HEILIG EN REIN, 
   KLEEF DAN AAN HOM VASTER IN VREUGDE OF PYN, 
   LET MEER OP DIE HEILAND, WORD SO HOM GELYK; ELK’ 
   HART WAT HOM AANKLEEF,WORD STERK EN IS RYK. 

4. NEEM TYD, O VERLOSTE, WORD HEILIG EN REIN,
   WAG STIL OP U HEILAND EN ONRUS VERDWYN; 
   GODS GEES KAN U REINIG; SY LEWENSFONTEIN 
   MAAK U EENS SOOS JESUS, GANS HEILIG EN REIN.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00