HL 209

 

 1. AL MY TWYFEL BRING EK JESUS, 
    HY SAL SY BELOFTE HOU; 
    NIMMER SAL HY MY BESKAAM NIE, 
    OP SY WOORD KAN EK VERTROU. 

KOOR: SLEGS VERTROUE, VOL VERTROUE 
      SLEGS VERTROUE OP SY WOORD. 
      SLEGS VERTROUE, VOL VERTROUE 
      SLEGS VERTROUE OP SY WOORD. 

2. AL MY SONDE BRING EK JESUS 
   WAT MY REINIG DEUR SY BLOED; 
   HY BEWAAR MY REIN EN HEILIG 
   DEUR SY GEES IN MY GEMOED. 

3. AL MY KWELLING BRING EK JESUS,
   HY SKENK MY VOLKOME RUS; 
   HOE DIE DONKER WOLKE SAAMPAK, 
   NIKS KAN OOIT SY LIEFDE BLUS. 

4. AL MY VREUGDE BRING EK JESUS, 
   HY IS AL WAT EK BEGEER; 
   IN MY HEILAND VIND EK ALLES, 
   EN MY SIEL VERLANG NIKS MEER. 

5. WAT EK HET, GEE EK AAN JESUS, 
   GANS MY LIGGAAM, SIEL EN GEES; 
   HIER OP AARD’ EN DAAR OOK EENMAAL, 
   WAAR ONS SAAM MET HOM SAL WEES.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00