HL 185

 

 1. O LAAT DIE HEER NIE VAN JOU GAAN! 
   WAAROM MOET HY NOG BUITE STAAN? 
   HY STAAN NOG STEEDS EN WAG VIR JOU. 
   O LAAT HOM IN! WAAROM NIE NIE NOU? 

KOOR: WAAROM NIE NOU? WAAROM NIE NOU? 
      O LAAT HOM IN! WAAROM NIE NOU?
      WAAROM NIE NOU? WAAROM NIE NOU? 
      O LAAT HOM IN! WAAROM NIE NOU?

 2. WIE WEET OF MôRE OOIT SAL KOM, 
    GENADETYD IS WELDRA OM! 
    DAN WAG DIE EWIGHEID VIR JOU. 
    O LAAT HOM IN! WAAROM NIE NOU? 

3. DIE WERELD, WAT JY SO BEMIN, 
   BRING JOU NOG VOORSPOED NOG GEWIN; 
   SY KORTE VREUGD’BAAR BITTER ROU. 
   O LAAT HOM IN! WAAROM NIE NOU? 

4. DIE DIERB’RE HEER VERWERP GEENEEN, 
   EN STUUR NOOIT IEMAND LEDIG HEEN; KOM, 
   SONDAAR, KOM, HY NOOI VIR JOU. 
   O LAAT HOM IN! WAAROM NIE NOU?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

0:00
0:00